3
Die opkoms van Homo sapiens plasticus - RSGplus
www.rsgplus.orgKosmetika het binne 2 tot 3 dekades reggekry wat natuurlike seleksie jare en eeue neem: om ‘n nuwe subspesie van die mens, Homp sapiens, te skep. Die nuwe subspesie staan bekend as Homo sapiens plasticus. Die nuwe subspesie is mensgemaak en spruit uit die mens se oordrewe behoefte om jonger te lyk. Die voortdurende behoefte om die gesig met vullers en botox te laat inspuit en hulle gesigsvelle te ‘lig’, grens soms aan wat sielkundiges beskryf as verslawing, terwyl dié subspesie blykbaar die vermoë verloor om rasioneel na huslef te kyk en die selfgeskepte wanbeeld raak te sien. Die moontlikheid word ondersoek of dié subspesie inderwaarheid hul sig verloor of bloot net hul vermoë om wat hulle in die spieël sien, korrek te vertolk. Die subspesie kan uitgeken word aan groot vol lippe wat soos blaasoppie-visse lyk, seepgladde voorkoppe al...
O okay, bly snaaks baie weird!